Tongue Twisters
  • Find a voice
  • Voices
    • Guys
    • Gals
  • About
  • What We Do
    • New Client
    • Recording Studios
    • Client Resources
    • YouTube Tutorials
    • Voice Training Opportunities
  • Join Us
  • Favourites
  • Search
  • Contact
  • Find a voice
Tongue Twisters
  • Voices
    • Guys
    • Gals
  • About
  • What We Do
    • New Client
    • Recording Studios
    • Client Resources
    • YouTube Tutorials
    • Voice Training Opportunities
  • Join Us
  • Favourites
  • Search
  • Contact
Back

Karli Heine

Portfolio Bio Audio
Languages Afrikaans English Accents Afrikaans Vocal Style Character Hard Sell Narration Soft Sell

Karli is gebore op 16 Mei 1991 en het gematrikuleer in 2009 aan Durbanville Hoƫrskool. Sy neem op skool reeds aan verskeie verhoogproduksies deel en maak vir die eerste keer kennis met die speelruimte by Aardklop in die produksie 18* met regie deur Marthinus Basson en Saartjie Botha as vervaardiger. Karli ontvang haar Bdram graad in 2012 en in 2013 haar Honeurs in Kabaret aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy het in 2013 'n Fiesta gewen as beste vroulike byspeler in Op Dees Aarde deur Reza de Wet, [regie Marthinus Basson uit die produksiehuis Teater-Teater]. Karli sing ook op die kinder-CD, Kom vlieg [vervaardig deur Helena Conradie] en het al 'n paar kabarette geskryf, die regie daarvan behartig en vertolk

Karli Heine represented by Tongue Twisters

2 per page 2 per page
Bio Bio

These files require the free Adobe Acrobat Reader. It is available here.

Adobe Reader

© Copyright 2022 |Tongue Twisters powered by MAINBOARD